Met die gedagte aan hoe begrafnisse in slawegemeenskappe in Amerika as 'n ‘home-going’ gevier is, het ANELIA HEESE in grendeltyd besef hoe gesog die vryheid is om ‘huis toe’ te mag gaan. ’n Virtuele gedenkdiens is nie 'n plaasvervanger vir die fisieke nabyheid van ons geliefdes nie, skryf sy, maar met 'n oudiodiens kon sy en ander geliefdes in 'n spreekwoordelike kring sit en elke deelnemer kon met waardigheid kommunikeer.
IN die 18de eeu was slawe op die suikerplantasies in Amerika verbied om begrafnisse te hou – hul eienaars bevrees dat dit in muitery kon ontaard. Lyke is in ongemerkte grafte in onbewerkbare grond begrawe.
Mettertyd het selfs die mees geharde eienaars hul slawe toegelaat om begrafnisse te hou. Ongeag jou klas of kultuur blyk dit ’n skande te wees om ’n sterfte te misken.
Die lewe van 'n slaaf was so haglik dat die dood as ’n vorm van vryheid beskou is. Vir baie slawe was hul tuiste in Afrika hul laaste ongeskonde herinnering aan vryheid. Wanneer die dood jou verlos, kon jou siel ongehinderd huis toe gaan om tot ruste te kom...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
ROU IN GRENDELTYD
Huiswaarts vir ’n afskeid

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anelia Heese
BydraerAnelia Heese is ’n maatskaplike entrepreneur en spesialis in gemeenskapskultuurontwikkeling in Berlyn. Sy skryf graag liefdesbriewe vir haar enigste tuiste, Suid-Afrika. Haar podsending, diensplig.org is ’n poging om ons pa’s beter te verstaan.