VANDAG vertel ’n leser van ’n nuwe boekwinkel in die moot en Isabel Meyer skryf oor Valentynsdag.
Stuur gerus julle bydraes aan Deborah Steinmair (mailto:deborah.steinmair) en kom in aanmerking vir ’n boek met die komplimente van Graffiti. Vandeesweek gee ons ’n eksemplaar van Gelukkige slawe deur Tom Lanoye weg, vertaal deur Daniel Hugo.
In Gelukkige slawe bevind twee Belgiese mans met presies dieselfde naam en van, Tony Hanssen, hulleself op ’n keerpunt. In Buenos Aires speel een Tony ’n gevaarlike speletjie as toyboy van mevrou Bo Xiang, die bejaarde eggenote van ’n skatryk Chinese bouondernemer met legendariese genadeloosheid...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.