Die muse boer op besoek by ons lesers

MA’ DJULLE’S DIE POETS

Die muse boer op besoek by ons lesers

Vandag lees ons 'n knap resensie deur Emmie Bedeker en 'n sardoniese kortverhaal soos waargeneem deur die houtoog van Adelma Smit. Stuur jou kreatiewe bydraes – gedig, storie, resensie of wat ook al – aan DEBORAH STEINMAIR en kom in aanmerking om blootstelling en ’n boek te wen.

DIE bydraes begin flink inkom en dis bemoedigend om te sien dat daar in hierdie moeilike dae soveel mense is met kreatiewe impulse eerder as moedeloosheid. Mense wat pen op papier of vingers op die sleutelbord sit. Vandag se skrywers, Emmie Bedeker en Adelma Smit, wen elk ’n eksemplaar van Ons en die maan deur M.C. Botha.

Stuur jou skryfsel vir Deborah Steinmair (mailto:deborah.steinmair) vir ’n kans om ’n boek te wen.

Volgende week is Bo is dit stil deur Gerbrand Bakker, vertaal deur Daniel Hugo, op die spel, met die komplimente van Graffiti. Dis deur Protea Boekhuis uitgegee...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.