Zirk van den Berg is ’n vryskutskrywer, oudjoernalis, oudkopieskrywer en oud-PR-man. Wanneer hy nie geld hoef te maak nie, skryf hy stories in Afrikaans en Engels. In die afgelope 10 jaar het sewe romans uit sy pen verskyn. Van hulle het pryse gewen. Hy bly al sedert die laat 1990’s in Nieu-Seeland, maar maak nog dan en wan ’n draai in Suid-Afrika en sy geboorteland, Namibië.
VERVOLGVERHAAL: DROOMMOORD
Episode 2: Valentynsdag by Hakkiesbaai-hotel
Die tweede aflewering van ZIRK VAN DEN BERG se spannende verhaal oor ’n moord op ’n afgeleë kusdorpie.
Deel
VOORAF: Stefan Britz, polisieman op Hakkiesbaai, kom een stormnag op ’n skreeuende vrou en ’n lyk af. Terwyl hy na die lyk kyk, verdwyn die vrou, en terwyl hy haar soek, spoel die gety die lyk weg. Die volgende dag gaan doen hy navraag by die hotel of iemand vermis is.
Ruda Wepener kyk waar ek vir haar wys in die hotel se besoekersboek. Al die huidige gaste was ’n jaar gelede ook hier. Ek wys nog ’n jaar verder terug. Tussen daardie twee besoekersgroepe was daar geen ooreenkoms nie.
“Jy sien hoekom ek dink hier is iets snaaks aan die gang?”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Episode 1: Drywende lyk op Hakkiesbaai
Wyngaard se woorde lei lesers in ’n lokval
Kortverhaal | Ajopuuta (Deel II)
Die fobie oor ‘ontspanningsliteratuur’
Kortverhaal: Aajopuuta
Tove Jansson en haar Tooti se eilandsomers
Deel
Deel
Volgende artikelZirk van den Berg
SkrywerZirk van den Berg is ’n vryskutskrywer, oudjoernalis, oudkopieskrywer en oud-PR-man. Wanneer hy nie geld hoef te maak nie, skryf hy stories in Afrikaans en Engels. In die afgelope 10 jaar het sewe romans uit sy pen verskyn. Van hulle het pryse gewen. Hy bly al sedert die laat 1990’s in Nieu-Seeland, maar maak nog dan en wan ’n draai in Suid-Afrika en sy geboorteland, Namibië.