Oor kunstenaars, spioene, kook, stambome en kortverhale

KERNEELS LEES WYD

Oor kunstenaars, spioene, kook, stambome en kortverhale

KERNEELS BREYTENBACH besin oor Pamela Anderson se troebel lewe en vroue in kuns, onder andere.

KYK, ek kan common doen saam met die bestes in die span. Terwyl ek sukkel om prins Harry se Spare klaar gelees te kry, is ek aan ’t tintel oor Pamela Anderson se komende outobiografie, Love, Pamela.

Dit gaan nie vir my oor hoe sy in haar Baywatch-dae gelyk het nie. Ook nie oor die groot uitbundigheid aan haar kant in daai berugte seksvideo nie.

Dit gaan vir my oor die feit dat sy ses keer getroud was en haar Instagram-verklarings haar die veteraan maak van tallose ander amper ernstige verhoudings. Sy het eenvoudig net die gawe om met die uitskot-modelle in die manlike genetiese poel slaags te raak. Die seksvideo was ’n uitvloeisel daarvan...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.