ONLANGS lees ek Julia May Jonas se Vladímír. ’n Moderne kampusroman. Behendig hoe sy aansluit by die lang tradisie van hierdie roman wat dieselfde matriks verklap: paranoia, rugstekery, aantygings van akademiese diefstal, verhoudings – soms selfs ’n moord. Mary McCarthy se The Groves of Academe (1952). Nabokof se Pnin (1957). David Lodge se satires. J.M. Coetzee se Disgrace (1999). Saul Bellow se The Dean’s December (1982).
Terwyl ek hierdie roman lees, is daar twee Afrikaanse romans wat wag op resensies. Vier susters van Gerda Taljaard en Buit van Dibi Breytenbach.
Verskillende literatore en lesers het reeds gereageer op hierdie tekste. Wat hierdie leser egter opval, is hoe hierdie vroueskrywers oor “verbode” of “taboe”-onderwerpe skryf. In Vier susters sien ons verskillende aspekte van vrouwees. Die voorblad stel ’n plaastoneel vertikaal voor...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
JOAN HAMBIDGE SKRYF VIR ONS
Vroue skryf vanuit die lyf
Hoe hanteer vroueskrywers taboes, loopgrawe en begeerte? JOAN HAMBIDGE vertel ons.
Deel
ONLANGS lees ek Julia May Jonas se Vladímír. ’n Moderne kampusroman. Behendig hoe sy aansluit by die lang tradisie van hierdie roman wat dieselfde matriks verklap: paranoia, rugstekery, aantygings van akademiese diefstal, verhoudings – soms selfs ’n moord. Mary McCarthy se The Groves of Academe (1952). Nabokof se Pnin (1957). David Lodge se satires. J.M. Coetzee se Disgrace (1999). Saul Bellow se The Dean’s December (1982).
Terwyl ek hierdie roman lees, is daar twee Afrikaanse romans wat wag op resensies. Vier susters van Gerda Taljaard en Buit van Dibi Breytenbach.
Verskillende literatore en lesers het reeds gereageer op hierdie tekste. Wat hierdie leser egter opval, is hoe hierdie vroueskrywers oor “verbode” of “taboe”-onderwerpe skryf. In Vier susters sien ons verskillende aspekte van vrouwees. Die voorblad stel ’n plaastoneel vertikaal voor...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Sy raak hoenderkop op boeke
Yiyun Li se plotlose meesterstukke
Kortverhaal | Ajopuuta (Deel II)
Kortverhaal: Aajopuuta
Hardwick-biografie en tekstuur van vriendskap
Deel
-
Deel
Joan Hambidge
LetterkundigeJoan Hambidge is ’n letterkundige en bekroonde digter. Haar nuwe roman, Stasies, is deur Protea Boekhuis uitgegee.