Sy raak hoenderkop op boeke

BIBLIOBIBULI

Sy raak hoenderkop op boeke

Die digter en prosateur JOAN HAMBIDGE se huis is ’n biblioteek en boeke leen sy NIE uit nie – sy skenk wel.

I

“HOEKOM verander jy nie jou woning in ’n biblioteek nie? Hier is soveel boeke en dink net aan die gemeenskapsdiens wat jy kan lewer. Boeke wat deesdae nie meer te kry is in biblioteke nie. Boeke wat verpulp is ná minder as ’n jaar of boeke wat sóveel lesers sal waardeer: Elizabeth M. du Toit se digbundel In die verbygaan of Leipoldt se reisboek na die Ooste …”

Die vrou luister na haar buurman. Sy weet haar leefruimte is in wese ’n biblioteek. Die studeerkamer, sitkamer, selfs die kombuis kreun onder boeke...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.