Dit het gevoel asof ek weer ’n kind is, om ’n boek op te neem met ’n skets van ’n sierlike ballerina op die voorblad. Maar hierdie boek moet jy nie op haar baadjie takseer nie. Ek het dit in een sitting, heelnag, verslind. Die outeur, Meg Howrey, het reeds drie boeke geskryf, sien ek, The Wanderers, The Cranes Dance en Blind Sight. Sy was ’n professionele danser. En sy kan skryf!
Carlisle se pa het haar naam in ’n boek gekry, maar kon nie onthou watter een nie. Haar ouers was al twee dansers, maar haar pa is vort toe sy nog klein was, saam met die liefde van sy lewe, die beeldskone en briljante James, ook ’n danser. Hulle woon in ’n apartement in Greenwich Village, New York en sy besoek hulle een keer per jaar. Sy adem die skoonheid, kultuur en glamour in. Soos almal word sy begogel deur die charismatiese James en sy elegante manier van praat en waarneem...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DIE BRANDSTAPEL WAG
Van ballerinas en hekse
DEBORAH STEINMAIR het twee romans oor die krag van vroue verslind.
Deel
Dans, vigs en verbrokkelende verhoudings
Dit het gevoel asof ek weer ’n kind is, om ’n boek op te neem met ’n skets van ’n sierlike ballerina op die voorblad. Maar hierdie boek moet jy nie op haar baadjie takseer nie. Ek het dit in een sitting, heelnag, verslind. Die outeur, Meg Howrey, het reeds drie boeke geskryf, sien ek, The Wanderers, The Cranes Dance en Blind Sight. Sy was ’n professionele danser. En sy kan skryf!
Carlisle se pa het haar naam in ’n boek gekry, maar kon nie onthou watter een nie. Haar ouers was al twee dansers, maar haar pa is vort toe sy nog klein was, saam met die liefde van sy lewe, die beeldskone en briljante James, ook ’n danser. Hulle woon in ’n apartement in Greenwich Village, New York en sy besoek hulle een keer per jaar. Sy adem die skoonheid, kultuur en glamour in. Soos almal word sy begogel deur die charismatiese James en sy elegante manier van praat en waarneem...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Mense-mens wat skuld en kinders maak
Sleutel sonder ’n slotsom
Sewe mane, ’n geween en gekners van tande
Om die bos gebamboozle
My beste boeke van die jaar
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.