In Januarie skryf Max du Preez in Vrye Weekblad (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2023-01-13-die-fobie-oor-ontspanningsliteratuur/) dat hy moeg is van foefies en truuks in fiksie. Oor sy vakansieleesstof skryf hy:
My gevoel was dat ek steeds ’n boeiende boek, ’n storie, wou lees, maar met darem meer om die lyf as net ’n spanningslyn en baie aksie. Karakters wat meer diepte het, die omgewing (kultureel, histories en fisiek) wat beter beskryf word, intelligente en outentieke dialoog, meer stof tot nadenke as net lekkerkry en vinnig klaar lees om by die ontknoping op die einde uit te kom.
Ek het ... die indruk gekry hulle wou hulle boeke meer kompleks en selfs ontoeganklik maak omdat dit die boeke as letterkunde van gehalte sou laat uitstaan – die vrees van “ligte” of “populêre” leesstof, “ontspanningsliteratuur” het by hulle gespook...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.