Zirk van den Berg is ’n vryskutskrywer, oudjoernalis, oudkopieskrywer en oud-PR-man. Wanneer hy nie geld hoef te maak nie, skryf hy stories in Afrikaans en Engels. In die afgelope 10 jaar het sewe romans uit sy pen verskyn. Van hulle het pryse gewen. Hy bly al sedert die laat 1990’s in Nieu-Seeland, maar maak nog dan en wan ’n draai in Suid-Afrika en sy geboorteland, Namibië.
VERVOLGVERHAAL: DROOMMOORD
Episode 3: Elia trek in sy strydwa deur die hemel
Die derde aflewering van ZIRK VAN DEN BERG se vervolgverhaal oor moord op 'n afgesonderde kusdorpie.
Deel
VOORAF: Polisieman Stefan Britz se navrae oor ’n verdwene lyk in die strandoord Hakkiesbaai bring aan die lig dat byna al die gaste in die hotel ’n jaar gelede ook daar was. Hulle het uitnodigings gekry om terug te kom, oor iets wat laas jaar gebeur het. Maar wat was dit?
“Ek kan sien waarom jy ’n polisieman geword het,” sê Ruda Wepener vir my waar ons in haar hotel se portaal staan en gesels. “Jy het ’n agterdogtige streep.”
“Dis eintlik oor ek nié agterdogtig genoeg is nie,” sê ek. “Ek het my vrou geglo toe sy sê sy het my lief.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Episode 1: Drywende lyk op Hakkiesbaai
Episode 2: Valentynsdag by Hakkiesbaai-hotel
Skrywers en hulle bekkige brakke
Die ragfyn krag van vroue
Kortverhaal: Aajopuuta
Kortverhaal | Ajopuuta (Deel II)
Deel
Deel
Volgende artikelZirk van den Berg
SkrywerZirk van den Berg is ’n vryskutskrywer, oudjoernalis, oudkopieskrywer en oud-PR-man. Wanneer hy nie geld hoef te maak nie, skryf hy stories in Afrikaans en Engels. In die afgelope 10 jaar het sewe romans uit sy pen verskyn. Van hulle het pryse gewen. Hy bly al sedert die laat 1990’s in Nieu-Seeland, maar maak nog dan en wan ’n draai in Suid-Afrika en sy geboorteland, Namibië.