NEGE dae ná die eerste familievergadering begin my honde met my praat. Ek het by my voorhek gestaan en wonder of die polisie my gaan vang as ek hulle gou vir ’n stappie om die blok vat. My kop vol gedagtes wat maal en maal van onsekerheid.
“Wat van ’n teetjie?” vra Lafras, die worshond, skielik. “Ons het nie melk nie,” brom ek.
En só daal daar genade op my neer. Ons is saam in die hierdie grendeltyd. Ons gaan ’n hond uit ’n bos praat...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.