VAN al die opdrifsels wat die grootrivier van die internet in tonnemaat oor sy walle stoot, staan een meem vir my bo alle ander uit as iets egs en eerliks en ’n ontroering daarby.
Op die foto staan ’n bruidspaar voor ’n tafel. Hy het ’n silwergrys pak klere aan, met ’n sakdoek in die borssak en ’n pienk hemp en blink pienk das. Die stylpolisie sal niks teen hom kan inbring nie. Die bruid in ’n tradisionele wit trourok met sluier, die skouers vrolik gepof en die ensemble eenvoudig maar mooi. Beide kyk met nogal somber gesigte voor hulle uit, die blik na benede gerig.
Dalk is hulle oorweldig deur die plegtigheid van die oomblik. Dalk is dit ’n gereëlde huwelik en hulle net skaam. Nie een van die twee lyk ontevrede nie. Hulle staan gelate daar, innerlik versoen met die situasie – of sowat gee hul gesigsuitdrukking te kenne. Dalk is hulle dankbaar...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.