5 resepte vir die feestyd

EET LEKKER

5 resepte vir die feestyd

Hier is vier doodeenvoudige resepte wat staatmakers geword het juis omdat mens moeg word om moeite te doen wanneer jy eintlik wil vakansie hou, skryf ELNA VAN DER MERWE. Een resep is ook nie moeilik nie, maar meer moeite. Al vyf se sukses is gewaarborg.

Ingrid Jones

Leefstylredakteur, TV-persoonlikheid, mentor en skrywer

“Elke jaar laat sjef Mynhardt Joubert van Mynhardt’s Cathedral Cellar Kitchen in die Paarl sy beroemde vrugtekoek by my aflewer. Elke jaar gil ek van plesier, want dis my teken dat Kersfees hier is. Dis die heel beste vrugtekoek. Dit word nie opgesmuk nie, maar as jy dit optel en jy voel hoe swaar dit is (1,9 kg), weet jy dis vol goeie dinge...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.