DAAR gebeur dit toe: die Grammys gaan soos ’n sirkus in vlamme op. Diere en mense spaander metafories gillend uiteen. Vergeet van die uitstekende musiek, die toesprake, die talent.
In die middel, op die brandstapel, is Madonna, opeens die argetipiese walgingswekkende heks. Haar gesig weerbarstig, uitdagend, vervorm, die smeltende horlosie van Salvador Dalí wat ons aan die vloeibaarheid van tyd herinner.
Nog erger, met ons beheptheid met jeugdigheid het sy ons vrees vir die dood teen ons neuse kom druk. Kyk die oë, wilder as Cruella de Vil, die onskuldige vlegseltjies, ’n klein dogtertjie wat jou vannag wanneer jy slaap giggelend gaan vermoor...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.