Sokker in Qatar: Wat van menseregte?

AANHOU BEWEEG EN GERAAS MAAK

Sokker in Qatar: Wat van menseregte?

By nabetragting is HERMAN LATEGAN verstom oor hoeveel tweegatjakkalse sonder ’n sweempie gewete na die Wêreldbeker-sokkertoernooi gekyk het.

MET die 22ste Fifa-Sokkerwêreldbekertoernooi oor en verby, laat ek vertel hoe dit gevoel het as ’n gay man om te aanskou hoe talle tropdiere hulle afgesmeer het aan menseregte in die naam van sport.

Kom ons stop vir ’n wyle en hou ’n minuut stilte vir die nagenoeg 6 500 trekarbeiders wat in Qatar dood is terwyl hulle onder meer die spogstadions vir hierdie spektakel gebou het. The Guardian berig die totale dodetal is aansienlik hoër.

Kief man, gooi ’n vleisie op die kole, maak ’n bier oop en skakel die TV aan. Dis mos net sport!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.