DIE VSA-Afrika-leiersberaad in Desember was ’n miernes van bedrywighede met sowat 50 staatshoofde van Afrika-lande wat in Washington byeengekom het vir die eerste beraad sedert 2014.
Daar is gefokus op die versterking van vennootskappe tussen Amerikaners en Afrikane en talle gebiede is gedek, waaronder handel, gesondheid en onderwys.
Wat nie oor die hoof gesien moet word nie, is die belangrike inisiatief wat van stapel gestuur is om Afrika se toenemende voedselonsekerheid aan te pak. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.