’n Kortverhaal oor visnetkouse en ’n bildungsgedig

MA’ DJULLE’S DIE POETS

’n Kortverhaal oor visnetkouse en ’n bildungsgedig

Hier haal jy uit en wys wat jy kan doen en ons spog met jou skryfwerk. Stuur jou bydrae aan DEBORAH STEINMAIR.

Stuur jou storie, drama, gedig of resensie aan my (mailto:deborah.steinmair@gmail.com) vir ’n kans om ’n boek te wen. Hierdie week gee ons Joran Noordewind deur Lilli Thal weg, met die komplimente van Graffiti.

Op pad na die grootste skoenlapperbyeenkoms van sy lewe word die jong bloutjie Joran na die Klipkoninkryk agter die waterval ontvoer – ’n gruwelike onderwêreld waar gewetenlose kewers die septer swaai en skoenlappers en motte soos slawe werk. Die parmantige bloutjie moet gedwee diens doen as die kewerkoningin se borsspeld. Is die Verskriklike Misdadiger werklik so verskriklik en kan ’n bloutjie se vernuf ’n kewervolk van ondergang red?

Lisa se plenty of fish..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.