Episode 4: Blink ding in die lug bo Hakkiesbaai

VERVOLGVERHAAL: DROOMMOORD

Episode 4: Blink ding in die lug bo Hakkiesbaai

Lees nou die vierde aflewering van ZIRK VAN DEN BERG se spannende vervolgverhaal oor moord op 'n afgesonderde kusdorpie.

VOORAF: ’n Jaar gelede het iets by Hakkiesbaai gebeur wat maak dat al die hotelgaste vanjaar weer gekom het. Die polisieman Stefan Britz vermoed dit het iets te doen met die lyk wat hy op die strand gekry het, en wat toe verdwyn het.

Terug by die polisiekantoor probeer ek alles wat ek uitgevind het, agtermekaar sit. Ek gaan sit agter my tafel en maak ’n lys:

Man dood (of beseer?) langs die see. Hy verdwyn.Die ander persoon (vrou?) wat daar was, verdwyn ook.Al die gaste by die hotel was verlede jaar ook hier.Iets het ’n jaar gelede gebeur, die nag toe die brandalarm afgaan. Monique Strijdom sê sy kan nie onthou nie. Griffin Garner beweer hy het ’n ruimteskip gesien. Vir Kobus Boersma was dit Elia wat opvaar na die hemel. Vir die Van Zyls was dit ’n betowerende maan van liefde...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.