OP hierdie blad deel ons julle kreatiewe insette. Stuur jou bydrae aan my (mailto:deborah.steinmair@gmail.com) vir ’n kans om 'n boek te wen. Vandag gee ons 'n eksemplaar van Babel deur R.F. Kuang weg, met die komplimente van Jonathan Ball.
Oxford, 1836. Dit is die sentrum van alle kennis en vordering in die wêreld. En aan die kern daarvan is Babel, die Koninklike Instituut van Vertaling. Die toring waarvandaan al die mag van die Ryk vloei. Vir Robin Swift, ’n weeskind van Canton wat deur ’n geheimsinnige oppasser na Engeland gebring is, is Babel soos die paradys. Totdat dit ’n tronk word ... Maar kan ’n student teen so ’n ryk opstaan? ’n Opruiende roman van die bekroonde skrywer R.F. Kuang oor die mag van taal, die geweld van kolonialisme en die offers van weerstand.
My naam is Janfrederik..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.