’n Pie-storie en ’n storie oor ’n geel wa

MA’ DJULLE’S DIE POETS

’n Pie-storie en ’n storie oor ’n geel wa

Hier haal jy uit en wys wat jy kan doen en ons spog met jou skryfwerk. Stuur jou bydrae aan DEBORAH STEINMAIR. Dié week trakteer Emma Steynberg ons op 'n reisstorie en 'n storie oor Skoonpa se groot geel motor.

HIERDIE is julle almal se blad. Stuur gerus jou kreatiewe bydraes aan Deborah Steinmair (mailto:deborah.steinmair@gmail.com) vir ’n kans om 'n boek te wen. Vandag gee ons James Patterson en Maxine Paetro se 23rd Midnight weg, met die komplimente van Penguin Random House.

Speurder Lindsay Boxer het gesorg dat die reeksmoordenaar Evan Burke agter tralies beland. Nou herskep ’n splinternuwe moordenaar Burke se mees berugte misdade. En verdwyn spoorloos. ’n Verslaggewer, Cindy Thomas, het Burke op die topverkoperlys laat beland in haar waremisdaadboek oor die saak. ’n Obsessiewe aanhanger bestudeer elke aspek en sorg vir nuwe misdade wat Burke se handtekening dra. Lindsay is op die spoor van ’n ontwykende verdagte.

23 Midnight is deur Century Publishing uitgegee en kos R350 by Exclusive Books (https://www.exclusivebooks.co.za/product/9781529136760)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.