ONDERHOUD
David Kramer gaan soek stories en musiek Ver in die Wêreld
Néé, Ver in die wêreld Kittie is nie ’n konsert of 'n blyspel nie. Hy verduidelik vir ELNA VAN DER MERWE wat hy bedoel. Hy gesels oor waar die stories en musiek vandaan kom en oor ou manne soos Mick Jagger wat nie weet wanneer om in die openbaar op te hou bokspring nie.

Deel
“NEE, dis nie ’n konsert nie.” David Kramer klink ligweg gebelgd. “Dis ’n musical.”
Blyspel, dus?
“Nee, ook nie dit nie. Musiekspel. Blyspel is nie ’n baie goeie woord vir hierdie goed nie, want dan moet alles soos komedie wees en dit is nie altyd nie. Dis meer musiekdramastukke of so iets. Aunty Merle the Musical van Marc Lottering kan jy ’n blyspel noem, maar nie dié een nie. Dis meer ’n story musical.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
‘Gee terug die p-woord se taboestatus’
Punkrocker Patti balanseer vrees en vreugde
Aangaande Athol, Paula en Babyboy Kleintjies
Irma Venter: Skoenlapper in krimi-mark
Kanalla, Marc, gee ons nog van aunty Merle
Deel
Deel
Volgende artikelElna van der Merwe
JoernalisElna van der Merwe is 'n vryskutjoernalis en Vrye Weekblad-medewerker.