Memoires, misdaad en ’n Nigeriese skoonma

KERNEELS LEES WYD

Memoires, misdaad en ’n Nigeriese skoonma

KERNEELS BREYTENBACH loer na die jongste boeke wat die bedryf aan die gons het.

Geen dom blondine?

Wat ’n mens ook al van prins Harry dink, sy outobiografie, Spare, het die stempel van hoë gehalte daarop afgedruk danksy sy spookskrywer, J.R. Moehringer. Nou staar die werklikheid van Paris Hilton se lewe ons in die oë vanweë Paris: The Memoir. Of dit dieselfde dieptes gaan bereik as prins Harry se boek, is die groot vraag – niemand weet of haar spookskrywer enige pedigree het nie. Of wie hy, sy of dei is nie.

Tot dusver was al die resensies oorsee oorvloedig in hul lof. Selfs die gerespekteerde Kirkus Reviews praat daaroor op ’n manier wat net topboeke by hulle kry: “Sy gee ’n meesterklas in die kuns van eienaarskap neem van jou eie verhaal. Hilton toon hoe mens doelgerig met mensliewendheid en skoonheid kan leef … memoires van verrassende diepte.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.