Knutselwerk en memoires

KERNEELS LEES WYD

Knutselwerk en memoires

KERNEELS BREYTENBACH verskaf sy wenslys vir die internasionale uitgewers se jongste aanbiedings.

MET die skuif van seisoene paradeer die groot internasionale uitgewers graag die hoogtepunte van die komende maande se publikasies. Vandag se lys nuwelinge het ek daaruit gaan haal – alles toekomsmusiek, en die titels hier onder is dié wat ek die graagste wil lees.

Komediant en blogger'

Die lekker ding van essay-versamelings is dat die lees daarvan ’n vorm van knutselwerk is. Jy lees nou iets, en later, net voor jy gaan werk, of uitgaan, of die skottelgoed was, lees jy nog iets. Want jy hou van die skrywer se sardoniese oog, of liefde vir diere, of sy/haar grimmigheid oor die politiek van die dag. Altyddeur wink die volgende stukkie leeswerk, maar jy spaar dit vir netnou, wanneer jy die saai lewe wil vergeet...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.