’n Taai klap, tyd, fopnuus en eko-aktiviste

KERNEELS LEES WYD

’n Taai klap, tyd, fopnuus en eko-aktiviste

KERNEELS BREYTENBACH se wenslys groei en hy deel sy boekontdekkings met ons.

DIE Australiërs het ’n uitstekende reeks van drie TV-programme gemaak oor hul kulturele geskiedenis, met hul beste romans as uitgangspunt. Dit is vir my baie soos hul MasterChef-reekse – dit ontlok bewondering, maar op ’n vreemde manier motiveer dit my om presies te verstaan hoekom ek altyd die ander span ondersteun wanneer Australië op die rugby- of krieketveld in aksie is.

Die reeks het my nietemin geïnspireer om van die boeke in die hande te probeer kry, wat taamlik maklik is met Amazon in die rondte. Ek sal elke nou en dan terugrapporteer, met tussenposes. ’n Hardwerkende mens kan ook net soveel van Australië leer en dan is dit genoeg.

Daar’s altyd ’n Harry..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.