Waarom is Ampie nog relevant?

JOAN HAMBIDGE SKRYF VIR ONS

Waarom is Ampie nog relevant?

JOAN HAMBIDGE reken Jochem van Bruggen werk met al die argetipes van menswees.

OM die vat van die Danaïde te vul, beteken om vergeefse arbeid te verrig. Die verhaal is ontleen aan die 50 dogters van Danaüs – behalwe vir Hipermnestra – wat elk hul bruidegom op die bruilofsnag doodmaak. Die straf? Om in die onderwêreld water in ’n bodemlose vat te giet.

Die skryf- (en lees-) proses impliseer dat ágter elke boek ’n ander boek staan. Soms verskyn ’n boek (en verdwyn); ander kere is ’n boek ’n wegholsukses. Maar later jare wanneer ons gedistansieerd na die resepsie of ontvangs kyk, wonder lesers dalk waaroor was die bohaai.

Tog argumenteer Fredric Jameson in The Political Unconscious: Narrative as a Socially Symbolic Act (1981) dat tekste iets van ’n tydsgees verklap. Hy gebruik ook die term subteks. Die sogenaamde “unspoken” wat in boeke lê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.