Lesers is aasdiere, skryf JOAN HAMBIDGE. Hulle wil weet wie was die mens agter die boek of die inspirasie vir ’n bepaalde teks. Maar hoe balanseer die skrywer werklikheid en verdigsel?
“Jy moet dinge waaroor jy skryf eerstehands beleef.” Aldus ’n karakter in Cas Wepener se roman wat Roman heet. Dit staan op bladsy 34, waar ons verder vermeld dat die karakter boeke oor plekke gelees het. Eintlik: ’n boek of twee. Agterin vermeld die werklike outeur, Cas Wepener, dat hy werklike argiewe geraadpleeg het.
Die spel tussen feit en fiksie is ’n kwessie wat alle lesers boei. Vir sommige lesers is dit belangriker om te weet wie was die mens agter die boek of die inspirasie vir ’n bepaalde teks. Ons is almal hieraan skuldig. So het ek die Rus in Etienne Leroux se 18-44 (1967) persoonlik geken...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
JOAN HAMBIDGE SKRYF VIR ONS
Die fyn spel tussen feit en fiksie
Lesers is aasdiere, skryf JOAN HAMBIDGE. Hulle wil weet wie was die mens agter die boek of die inspirasie vir ’n bepaalde teks. Maar hoe balanseer die skrywer werklikheid en verdigsel?
Deel
I
“Jy moet dinge waaroor jy skryf eerstehands beleef.” Aldus ’n karakter in Cas Wepener se roman wat Roman heet. Dit staan op bladsy 34, waar ons verder vermeld dat die karakter boeke oor plekke gelees het. Eintlik: ’n boek of twee. Agterin vermeld die werklike outeur, Cas Wepener, dat hy werklike argiewe geraadpleeg het.
Die spel tussen feit en fiksie is ’n kwessie wat alle lesers boei. Vir sommige lesers is dit belangriker om te weet wie was die mens agter die boek of die inspirasie vir ’n bepaalde teks. Ons is almal hieraan skuldig. So het ek die Rus in Etienne Leroux se 18-44 (1967) persoonlik geken...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Vroue skryf vanuit die lyf
Sy raak hoenderkop op boeke
Yiyun Li se plotlose meesterstukke
Om die bos gebamboozle
Hardwick-biografie en tekstuur van vriendskap
Deel
-
Deel
Joan Hambidge
LetterkundigeJoan Hambidge is ’n letterkundige en bekroonde digter. Haar nuwe roman, Stasies, is deur Protea Boekhuis uitgegee.