Episode 8: Wie is mevrou Wepener werklik?

VERVOLGVERHAAL: DROOMMOORD

Episode 8: Wie is mevrou Wepener werklik?

Die laaste aflewering en ontknoping van ZIRK VAN DEN BERG se vervolgverhaal oor ’n raaiselagtige moord op ’n afgesonderde kusdorpie.

VOORAF: Dewald Loots se onetiese sielkundige eksperiment ’n jaar gelede het gaste by die Hakkiesbaai-hotel se lewens omvergewerp. Hulle is almal nou terug … en hy is vermoedelik dood. Wat presies het daardie stormagtige nag op die strand gebeur?

Op pad terug Hakkiesbaai toe ná my draaitjie in die Kaap vind ek telkens dat ek veels te vinnig ry.

Ek het ’n manier gevind om al die brokkies wat ek oor Dewald Loots te wete gekom het, aanmekaar te sit en het ’n goeie idee wat verlede jaar in Hakkiesbaai gebeur het. Nou kan ek nie wag om vir Ruda Wepener te vertel wat ek uitgevind het nie, en vir die ander gaste...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.