VOORAF: Die polisieman Stefan Britz hoor verskillende stories oor wat verlede jaar op Hakkiesbaai gebeur het en wat gemaak het dat dieselfde gaste vanjaar weer daar is. Die een storie is so ongelooflik soos die ander. Niks daarvan help hom om een van die gaste, Dewald Loots, se verdwyning op te los nie.
Die papiere in Dewald Loots se kar is ’n deurmekaarspul. Tussen die ou biljette en koerante en leë kitskospakkies is daar een of twee foliovelle wat my aandag trek. Die een is vol notas wat ek nie kan uitmaak nie, die ander het ’n afbeelding van ’n outydse skets. ’n Man lê vooroor op ’n lessenaar en slaap, met allerhande monsters wat oor hom vlieg.
Ek wys dit vir Ruda Wepener, wat vir my kom wys het waar die kar geparkeer staan...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.