Knoop kwistig soos ’n ketter

ANDERKANT MET ANESCA SMITH

Knoop kwistig soos ’n ketter

In alle kulture vloek mense, en dikwels is dit op maatskaplike taboes gegrond, maar in Nederland is dit next-level, skryf ANESCA SMITH.

Dagsê

In ons huis was vloek verbode. Die enkele kere wat ek ’n vloekwoord in hierdie einste nuusbrief gebruik het, kon ek ’n briefie van my moeder verwag. “Ek het jou nie so grootgemaak nie,” sou dit kort en kragtig lui.

My kon sy vermaan, maar natuurlik nie die mense in die straat waar daar van die oggend tot die aand lustig gevloek is nie. Want in ons kort stofstraatjie was meer besope as nugter mense omdat daar, reg in die middel, ’n smokkelhuis was waarop die ganse dorp se dronkies neergedaal het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.