15 vrae aan Conrad Botes

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Conrad Botes

Sedert 1992 is hy saam met Anton Kannemeyer van die voorste shit stirrers in die Afrikaanse leefwêreld met die verskyning van Bitterkomix 1. Nou kan ons uitsien na nog disrespekvolle satire, want hulle werk op die oomblik aan Bitterkomix 19. Conrad beantwoord LAUREEN ROSSOUW se vrae.

1. Wat is jou gunsteling-bykomstigheid?

My Simms-visvangkep. Die “Simms 8 panel long bill double haul cap”. Die Amerikaanse vervaardiger Simms maak nie meer die spesifieke kep nie, so ek sal dié een dra tot hy uitmekaarval.

2. Wat lees jy eerste elke oggend?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.