Alles verander altyd – krieket en rugby ook

SPORT

Alles verander altyd – krieket en rugby ook

Dansende meisies by die krieket, skelm skeidsregters, reëltoepassing wat beduiwel word, brasse wat mekaar poendas merdes skop om besit van die bal ... LOUIS DE VILLIERS neig na die filosofiese dat dit dalk selfs in die tyd van beroepsport nie gaan oor wen of verloor of geld nie, ‘but how you played the game'.

DIE Indiese Premierliga-T20-toernooi is met ons en skop, soos ons nou al gewoond begin raak het, redelik gat betreffende skouspel en krieketglans, lawaai en dansende meisies.

Aanvanklik het dit my vreeslik geïrriteer, maar die gehalte van die spel het die afgelope anderhalf dekade soveel verbeter dat selfs die grootste skeptici deesdae agteroor kan sit en dit gate uit geniet. Maar die koste is vir ’n outydse krieketkop soos die uwe te veel – meerdaagse krieket is vir ons toppies steeds die ware jakob.

Ek wens hulle kanselleer eerder eendagkrieket, maar dis so ’n ongewilde mening dat ek nou maar moet leer aanvaar my dae van toetskrieket geniet kom stadigaan tot 'n einde. Hier verduidelik een van my gunstelingsportskrywers dit perfek in The Guardian. En as nie eens Barney Ronay 'n grappie daaruit kan wring nie, het ek g’n kans nie:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.