As dit by gesondheid kom, is daar deesdae meer beïnvloeders as dokters. Oftewel die wêreld glo eerder iemand soos Gwyneth Paltrow as die mediese wetenskap. ALETTA LINTVELT skryf die skreeusnaakse Celeste Barber het gehelp dat die skille finaal van haar oë begin afval het.
VIR my is een van die hoogtepunte op Instagram Celeste Barber se vreksnaakse video's. Kyk byvoorbeeld hier:
Haar komiese parodieë van die manier waarop sommige vroulike influencers hulleself op sosiale media bemark en die onwerklike standaard wat dit aan normale vroue stel, laat my skaterlag. Ek vind aanklank by haar, want as vrou in hierdie kultuur word jy van kindsbeen af gebombardeer met boodskappe oor die ideale figuur en ideale drag en ideale optrede. Die beginpunt van dit alles is dat jy as vrou brandmaer moet wees.
Al hoe meer word hierdie evangelie aangebied onder die hofie “gesondheid" oftewel “wellness" en die hoëpriesteres is daardie deurskynende verskynsel in verskeie skakerings van hawermout, Gwyneth Paltrow...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
KOS
Moenie vir Gwyneth of Aletta glo nie
As dit by gesondheid kom, is daar deesdae meer beïnvloeders as dokters. Oftewel die wêreld glo eerder iemand soos Gwyneth Paltrow as die mediese wetenskap. ALETTA LINTVELT skryf die skreeusnaakse Celeste Barber het gehelp dat die skille finaal van haar oë begin afval het.
Deel
VIR my is een van die hoogtepunte op Instagram Celeste Barber se vreksnaakse video's. Kyk byvoorbeeld hier:
Haar komiese parodieë van die manier waarop sommige vroulike influencers hulleself op sosiale media bemark en die onwerklike standaard wat dit aan normale vroue stel, laat my skaterlag. Ek vind aanklank by haar, want as vrou in hierdie kultuur word jy van kindsbeen af gebombardeer met boodskappe oor die ideale figuur en ideale drag en ideale optrede. Die beginpunt van dit alles is dat jy as vrou brandmaer moet wees.
Al hoe meer word hierdie evangelie aangebied onder die hofie “gesondheid" oftewel “wellness" en die hoëpriesteres is daardie deurskynende verskynsel in verskeie skakerings van hawermout, Gwyneth Paltrow...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Moderne melkpoedings vir outydse nostalgie
Kos is nie kasterolie nie
Rissiesous vir ’n nuwe begin
Fritter dinners vir beurtkragtye
Ozempic: Nuwe wonderkuur vir gewigsverlies?
Deel
-
Deel
Aletta Lintvelt
KosskrywerAletta Lintvelt is ’n skrywer en kosstilis met drie kookboeke agter die blad en was vir byna ’n dekade die kosredakteur van onder meer Weg en Platteland. Sy woon deesdae in Vishoek en werk as ’n life coach en skrywer.