EEN van Jimmy Kimmel se grappies tydens sy aanbieding van vanjaar se Oscar-geleentheid was oor Ozempic: “When I look around this room, I can’t help but wonder, ‘Is Ozempic right for me?’” het hy onder groot gelag gesê.
Die aktiewe bestandeel in Ozempic is semaglutide (https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC8736331/). Wegovy is ’n handelsnaam met dieselfde aktiewe bestanddeel, maar met ’n hoër maksimum-dosis. Wegovy is nog nie in Suid-Afrika vir gebruik goedgekeur nie.
Mense met tipe 2-diabetes het te veel suiker in hulle bloed omdat hulle liggaam nie genoeg insulien vervaardig nie. Semaglutide help die pankreas om insulien te vervaardig (https://www.aafp.org/pubs/afp/issues/2019/0715/p116.html) en die produksie van glukagon (wat suikervlakke verhoog) in die liggaam te onderdruk...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.