15 vrae aan Anton Kannemeyer

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Anton Kannemeyer

Bitterkomix 19 is pas klaar en is een van die bestes tot op hede, vertel Anton Kannemeyer vir LAUREEN ROSSOUW. Hy is nou besig met 'n grafiese roman oor sy jeug saam met sy pa, die letterkundige John Kannemeyer. Dit word in twee dele verdeel – hy werk voorlopig net aan sy laerskooljare.

1. Wat lees jy eerste elke oggend?

Ek is nie heeltemal so ’n reëlmatige mens nie, maar meestal die boek langs my bed. Ek het opgehou koerant lees. Idees soos die “waarheid” boei my nogals; enige koerant wat voorgee om die “waarheid” te verkondig moet met die uiterste agterdog gelees word.

2. Waarna luister jy terwyl jy werk?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.