15 vrae aan Kirby van der Merwe

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Kirby van der Merwe

Dié skrywer versamel vreemde dinge, maar ook pryse vir beeldhou- en joernalistieke werk en net nou die dag die Eugène Marais-prosaprys vir sy jongste roman, Eugene. Hy hou daarvan as losers wen, sê hy vir LAUREEN ROSSOUW; daarom ooridentifiseer hy met Muriel van Muriel’s Wedding.

1. Beste tyd vir skryf? Dag of nag?

Die middernagtelike ure. Ek is ’n naguil.

2. Hoe lyk jou ideale dag?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.