DIE media het haar grotendeels geïgnoreer, maar my oudkollega Eben Human het seilvaartgeesdriftiges gelukkig deeglik op Facebook ingelig gehou oor Kirsten Neuschäfer se vordering in die BOC-alleenwedvaart om die wêreld.
En ook oor haar oorwinning 235 spannende dae later nadat sy vanuit Les Sables-d'Olonne vertrek het en meestal via die gevreesde Suidelike Oseaan weer daarheen teruggekeer het.
Elf jagte moes tou opgooi en net drie het die wedvaart voltooi sonder om vir herstelwerk aan wal te gaan...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.