MY ma is nie ’n slegte kok nie. ’n Geesdriftige of natuurlike talent is sy beslis nie. Ek vermoed dit is omdat sy gereeld en vir die grootste deel van my kinderjare op ’n druiwedieet was.
Kyk, daai vrou is banger vir vet wees as wat sommige van ons (ek, ék is daai sommige) vir kuiergaste met twee kinders onder vyf is.
Maar wanneer daar gaste was, het dinge dramaties anders daar uitgesien. Dan was daar geregte by die geregte, poedings en selfs slaaie met meer as drie bestanddele. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.