Sokkerskolliery – die onsportiewe sport

SPORT

Sokkerskolliery – die onsportiewe sport

Boewery in die grootste sport ter wêreld is 'n ding met spesiale woorde om hulle en hul gedoentes te beskryf soos okolofutbola en ultratifosi. In Engeland is daar steeds kroeë wat niemand in 'n sokkertrui toelaat nie en Argentinië het 'n amptelike boefspan (nogal deur 'n vrou op die been gebring). LOUIS DE VILLERS vertel.

TOE die 58-jarige Chris Knoll voorverlede Donderdag sy geliefde sokkerklub West Ham in Nederland gaan ondersteun het in die halfeindronde van die Europese Konferensieliga, het hy nie voorsien dat dit van hom ’n nasionale held sou maak, die bynaam The Angel Of Alkmaar sou verdien en ’n pop van hom, kompleet met kneusplekke, vir R120 000 op eBay verkoop sou word nie.

Knoll het ’n horde AZ Alkmaar-skollies in hul spore gestuit toe hulle ’n deel van ’n pawiljoen bestorm het waar West Ham-ondersteuners gesit het. (Jy sal  die bisarre storie aanlyn te lees kry). 

Hoewel football hooligans in Engeland baie minder geraak het sedert die tagtigerjare, is daar steeds baie kroeë in dié land waarin jy nie toegelaat word in ’n sokkertrui nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.