15 vrae aan Antoinette Pienaar

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Antoinette Pienaar

Eenkantkind en dapper muis wat Moeder Natuur lees soos ander daagliks koerant lees. Só leer ken jy Antoinette Pienaar uit LAUREEN ROSSOUW se vrae. Wat bang sy? Eintlik niks, behalwe om getou te word of iemand te tou.

1. Watter soort kind was jy?

Ek was 'n eenkantkind, die middelste van vyf susters, wat elke dag by die agterdeur uitgeglip het en in die veld verdwyn het. Carnarvon, my geboortedorp, was soos 'n groot plaas en die veld was ons agterplaas. Iets het my laat besef dat Moeder Natuur my ma is en so op my eentjie in die veld kon ek myself verstaan.

2. Waarvoor is jy bang?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.