In GP mik jy vir amper raak, nie amper mis

MOTORSPORT

In GP mik jy vir amper raak, nie amper mis

Max Verstappen sal Sondag in die Spaanse Grand Prix in Barcelona mik om laas naweek se volskoot Monaco-vertoning te herhaal. Fernando Alonso het ander planne, skryf EGMONT SIPPEL.

AMPER mis is beter as amper raak.

Dis as jy skyfskiet of klipgooi.

Maar in ’n renmotor op Monaco se straatbaan is dit andersom. Liewer amper raak as amper mis...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.