Wagwoord vergeet?
Geen rekening? Registreer nou.
Obie Oberholzer volg sy eie droom al vanaf 1962; om uit te vind wat verby Fokkolfontein lê. Hy gebruik sy kamera soos 'n tandeborsel (dit doen wat gedoen moet word) en meen daar is bitter min foto's wat 'n duisend woorde werd is.
Die sage van Obie en die tobie