Die verhaal van die haai en die skreeu

DIS ALLES WAAR

Die verhaal van die haai en die skreeu

OBIE OBERHOLZER vertel die skrikwekkendste persoonlike storie oor wat hy nog ooit gehoor het.

OP die palet wat ek voor my skilderdoek van reise hou, is ’n skilderkunstige versameling karakters en plekke. Wat ek op daardie doek skilder, is ’n klein deeltjie van my pogings om die wese van alles om my in beelde vas te vang en te vergroot.

Ek het plekke van grootse skoonheid, vreemdheid en eindelose ontsaglikheid ervaar. Met mense is dit baie dieselfde.

Soms gaan ons net deur ander se lewens en vervaag dan in die verlede. Dit vat alle soorte, elkeen van ons met iets spesiaal iewers weggesteek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.