DIT is wat dit is, Springbok. Net ná Vygiestraat draai ek regs in Van Riebeekstraat en foeter die slap berg af.
Dis slaggate en betonmure met sement-wawiele op. Dit lyk of 'n paar Voortrekkers hier verdwaal het. Ek idle voor 'n plek met twee groot kokerbome agter 'n wawielmuur met lemmetjiesdraad.
'n Ou in 'n wit bakkie stop en vra of ek verdwaal is. “Nee,” sê ek. “Ek weet so half waar ek is.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WAT DIE BEKER VAN VOL IS ...
Pappa Krismis in kaleidoskoop op Springbok
Op Springbok vind OBIE OBERHOLZER wawiele, volstruise, apies, dwerge, flikkerende takbokke, 'n klomp Vader Krismisse en 'n baie besonderse piering.
DEEL
DIT is wat dit is, Springbok. Net ná Vygiestraat draai ek regs in Van Riebeekstraat en foeter die slap berg af.
Dis slaggate en betonmure met sement-wawiele op. Dit lyk of 'n paar Voortrekkers hier verdwaal het. Ek idle voor 'n plek met twee groot kokerbome agter 'n wawielmuur met lemmetjiesdraad.
'n Ou in 'n wit bakkie stop en vra of ek verdwaal is. “Nee,” sê ek. “Ek weet so half waar ek is.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
Op reis met John Lennon
Die verhaal van die haai en die skreeu
Naakstudies in eukaliptus
Op reis deur die Hotazel-jare
Piet se dinges
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.