×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Bietjie vorentoe, bietjie agtertoe … daar’s hy, daar’s hy!

KYK HOE KYK HULLE

Bietjie vorentoe, bietjie agtertoe … daar’s hy, daar’s hy!

Van New York tot China is dit nou dié warmste tydverdryf, skryf die voëlkyker JEANNE PRINSLOO. Sy het een van Suid-Afrika se suksesvolste (en coolste) voëlkyk-egpare vir 'n paar wenke gaan vra.

DIE instruksies kom in 'n beheersde, gedempte toon, asof die spasie voorin die bakkie 'n religieuse aspek aangeneem het. 

“Ry bietjie vorentoe. Stáádig nou. Nie so ver nie! Bietjie agtertoe, sodat ek verby die kragpaal kan sien. Draai die neus.” Die verkyker word versigtig ooghoogte gebring. “Strepie bokant die oë … geel bekkie … rooi tone.” Uit kom die Roberts-app. “Hoe lyk sy stertjie? Is daar wit onder sy vlerke? Watter kleur is sy ogie?”  

Effe obsessief? Onbeskaamd ja!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X