Jeanne Prinsloo

Skrywer

Jeanne is onderskeidelik outeur en mede-outeur van twee vakpublikasies wat deur Van Schaik Uitgewers uitgegee word. Tans geniet sy dit om ook kreatief te skryf oor haar waarnemings tydens reise, staptogte, fietsritte en omgang met hulle wat haar lewe deel.

Gesondheid & Omgewing

Bietjie vorentoe … daar’s hy, daar’s hy!

Mense & Kultuur

Aftrede: die goeie, die slegte en die klein jakkalsies