Ouma Roos, die ikoon van Eksteenfontein

BEELDE WAT JARE DUUR

Ouma Roos, die ikoon van Eksteenfontein

In haar gees lei Rosie Cloete die afvallige fotograaf OBIE OBERHOLZER op sy reise na die verste uithoeke van die aarde – ja, al die pad selfs na die piramides van Giza.

DEUR al die jare, en met my paaie wat mettertyd ál langer geword het, was ek altyd in een of ander harmonieuse verbintenis met die minsame ou dame met haar pienk kappie. 

Ons eerste toevallige ontmoeting, in 1989 op haar stoep op Eksteenfontein, bly my by asof dit gister was. Op 'n manier is sy 'n ikoon wat oral saam met my reis op my soektog na beelde om vas te vang; haar gees begelei my en is ook die lyne, vorms en kleure wat my rigting gee.

Maria, soos wat sy genoem is ná haar geboorte in 1911, is met Jan Cloete getroud. Saam met hulle tien kinders gehad, van wie ses gesterf het. Toe sy in 1994 dood is, is sy deur twee van haar seuns, albei dominees in die NG Kerk, begrawe. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.