15 vrae aan Deon Maas

AGTERBLAD

15 vrae aan Deon Maas

In sy Berlynse lewe vermy die gewese musiekjoernalis Deon Maas die musiekbedryf soos die pes. Dié wêreldstad gee hom die ruimte en tyd om sy kreatiwiteit meer as ooit tevore los te laat: Sy eerste kunsuitstalling het dié week geopen en hy skryf aan sy eerste roman. LAUREEN ROSSOUW het die vrae gevra.

1. Jy was in jou jeug ’n groot bewonderaar van die Bee Gees. Luister jy nog na sulke musiek?

Ek het nog nooit enige liefde vir hulle gehad nie. As ’n punk in die era van disko kan ek nie aan ’n groter vyand dink nie. Ek vermoed jy maak gebruik van dieselfde navorser wat my Wikipedia-inskrywing gedoen het.

2. Jou gunsteling-digter?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.