Vonds van die week

LEEF LEKKERDER

Vonds van die week

Hier is items wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

  • 16 Junie 2023
  • Vrye Tyd
  • 1 min om te lees
  • artikel 22 van 29

LAUREEN ROSSOUW:

Ek kon nie glo, toe ek die Bialetti by Elna sien, dat dit nie ’n duur Deense ontwerp deur Arne Jacobsen of Georg Jensen is nie.  Dadelik wou ek ook een hê, want ek is onlangs deur my snobistiese vriende beskaam oor die flou kitskoffie wat ek vir hulle maak. 

Ek het my Venus-model van koper en vlekvrye staal bestel teen R1 135 vir die ses-koppie-grootte by Bean There. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.