15 vrae aan Lien Botha

AGTERBLAD

15 vrae aan Lien Botha

Sy sal graag Homer se Odyssey aan Cyril Ramaphosa en sy spannetjie wêreldreisigers wil skenk. Intussen woel die kwiksilwer-fotograaf en skrywer Lien Botha aan ’n collab, After Nature, wat einde Augustus in die Barnard-galery in Nuweland open. En aan ’n bundel kortverhale, het sy vir LAUREEN ROSSOUW vertel.

1. As jy enige fotograaf kon kies om jou portret te neem, wie sou dit wees?

Die eksentrieke fotograaf Ronnie Levitan het hierdie portret drie dekades gelede geneem, aan die vooraand van ons Vryheid. Vandag stem dit my tot weemoed – die fotograaf is lankal dood en ons demokrasie is deur vrate opgevreet. 

2. Waarna luister jy in die kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.