TV-sport tot die redding as griep jou vir ’n ses slaan

IN GRIEP SE KLOUE

TV-sport tot die redding as griep jou vir ’n ses slaan

Vanjaar se model griep het hom soos ’n bôl slym sonder ’n crash helmet laat voel. LOUIS DE VILLIERS beskryf sy belewenis van sewe dae se sport op TV uit sy siekbed. En beveel ’n griepinenting vir ieder en elk aan.

KLEINTYD was dit vir ons skreeusnaaks: Wat is die definisie van ’n slak? ’n Bôl slym met ’n crash helmet. Dis tans ek, buiten vir die crash helmet.

Daar is feitlik g’n positiewe sy aan griep nie. Maar as hy jou so sewe dae lank plattrek, kyk mense jou darem met simpatie eerder as misnoeë aan as jy net die hele tyd lê en sport op TV kyk. Soos ’n raadop huismaat al gevra het: Is daar dan áltyd iets aan?

Die eerste Sondag op die naat van my rug het my darem halfpad opgebeur. Ons eie Kgothatso Montjane het naamlik saam met haar Japanse maat Yui Kamiji die vroue-dubbelspel (rolstoel) by Roland-Garros gewen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.